Lofprysing

Bokspring

U genade
Is die rede vir my lewe
U goedheid
Verbly my hart

Dit is so sonder end
U liefde dra my
Van klein tot groot
Ek weet U is daar

Met my hart
Wil ek laag buig
Voor U troon
Van genade onverdiend

U is my Skepper-God
Ek wil U loof
My hart bokspring
Want U leef, U leef in my!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s