Byt vas

Geanker in U

Jesus hoor my roep
My hart smag
Na meer
Na meer van U

Ek wil groei
En sterk word
Ek wil aanhou vashou
As die storms om my saamdrom
 
Ek wil U nooit verloën
Ek wil vas bly staan
Niks of niemand
Moet my kan beweeg
 
Nooit wil ek laat gaan
U hand wil ek bly vashou
Al raak die wolke hoe donker
Al slaan die blitse om my
 
Vader ek wil staan
Geanker in U Naam
My God, my God
My alles vir U, wat U ookal van my vra
 
Al mag ek dalk nooit verstaan
Wil ek bly vasstaan
Want my Hoop, U
Sal nooit vergaan.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s