'n Seer hart

Hoor My lied

Ek ken jou seer sê die Here
Diep in jou
Hoor Ek die geroep
Here help!

My kind hoe kan Ek help
As jy nie wil los
Dit wat My
Weghou van jou?

Hoe kan Ek jou help?
My hande is afgekap
Wat kan Ek doen?
Wat kan Ek doen?

Daarom skryf Ek hierdie lied
En Ek hoop jy hoor
Ek hoop jy hoor
Die lied hier in My hart

My kind
Los die dinge van die wêreld
Versaak hulle sê die Here
Los hulle agter jou!

Strek jou uit na wat voorlê My kind
Strek jou uit na My
Vat My hand
En loop saam met My

Na ‘n plek waar liefde lewe
‘n Plek waar jy My sal vind
In jou hart, in jou lewe
Ek jou als

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s