Liefde so groot

Klop! Klop!

Klop!
Klop!
Maak jou hart oop
Ek wil inkom

Ek wag hier buite
En hoop jy hoor My stem
Ek roep jou naam
Ek wag jou in

Sal jy My hart hoor
Sal jy hoor hoe Ek klop
Sal jy antwoord gee
Hoor jy hoe Ek klop

My hart behoort aan jou
Ek is uitverkoop aan jou
Ek verlang
Sal jy My innooi

Om saam met jou
Maaltyd te hou
Om saam met jou te hoor
Hoe gaan dit daar in jou hart

Ek stel belang
Ek gee om
Meer as wat jy kan glo
Hoor Ek jou hart

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s