Lofprysing

Die rede

Daar is altyd hoop
Vir solank as wat U bestaan
Ek sal bly glo
U ken my naam

Vir solank as wat ek lewe
Sal ek bly staan
Op U sal ek nie opgee
Want U sê nooit op my

In die Rots
Jesus Christus
Sal ek bly roem
Die prys is betaal

Dankie vir ‘n rede
Om te lewe
Dit bly ‘n geskenk
U is die rede.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s