Nuwe hoop

Vergete hoop?

Daar is Hoop
Hoor die lied
‘n Lied aan die nasies
Hy is hier!

Julle Anker
Julle Hoop
Die Antwoord
Hy is hier!

Maak Hom vandag
Jou Heer en Vriend
Hy is jou Hoop
Die rede vir jou bestaan

Geen ander
Kan met Hom vergelyk
Hy is God
Jou Heer en Vriend ook ja

Hy is die rede vir jou lewe
Hy het ‘n plan
Leer Hom ken
Hy ken jou naam

Maak Hom jou vriend
Hy is die beste een wat jy ooit sal hê
Hy is jou Vriend
Hy roep jou by die naam

Hoor jy Sy geroep?
Hy roep na jou
Hy is jou vriend
Ken jy Sy naam?

Kom nader vriend
Luister na My hart
Daar sal jy hoor
Ek fluister jou naam

Ek is lief vir jou
Vir jou het gekom, My lewe gegee
Sê asseblief jy wil My ken
Sal jy oopmaak en sê kom in

Dis die vraag
Liewe vriend
Hy staan
En Hy klop

Asseblief maak oop
Nooi Hom in
Leer Hom ken
Ontdek Sy hart

Is daar Vergete Hoop?
Wat was, maak Hy weer
Nuut en Vars
Dit is Sy Naam

Maak Hom jou vriend
Sonder Hom kan jy nie aangaan
Hy is die Anker
Jou Rots

Hy noem jou naam
Hoor jy Sy stem?
Hy roep jou nader
Asseblief sê Ja.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s