Liefde so groot

Die honger in my

Met my hart smag ek na U
Na U my God
My Heer
My als

Ek verlang na meer van U
My siel is dors
My hart smag
O Gees kom vul die honger in my hart
 
Ek dors
Ek smag
Ek verlang na meer van U o God
O Kom, o kom en vul die honger in my hart
 
U ken my naam
U weet als van my
Niks kan ek vir U wegsteek
Vader kom, kom en vul my hart
 
Met meer van U
Maak my als net U
Ek verlang, ek smag
Ek honger, kom vul my met U krag
 
U naam sal ek verhoog
Vir solank as wat ek leef sal ek U prys
U is my God, my Heer
Skepper-God ek roem U naam.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s