Byt vas

Nommer 1

Ek het jou nooit gelos nie
Liewe kind
Ek was altyd daar
Net geswyg

Liewe kind
Jy moes leer
Wat is van My
Wat is pure misbruik
 
Here dit was niks lekker nie
Ek weet dit liewe kind
U was eers daar
En toe voel als eenklaps verby
 
Ek kon dit nie verstaan nie
Ek het gedog U het vergeet van my
Dis wat die duiwel gesê het
Diep binne het ek geweet die Bybel sê U is by my
 
Ek wou so graag weer U hart hoor
Ek wou so graag als gee wat ek kon
So baie dinge wou ek seker maak bly bo
Toe verloor ek myself en U iewers tussenin
 
Vader mag dit nooit weer so wees nie
Mag U die Begin bly
Van alles in en om my
Vader ek maak U en my weer nommer 1.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s