Byt vas

Probeer weer

Bly in My
Vertrou My
Ek wil antwoord gee
Ek is hier om jou te help

My kind dit is nog nie verby nie
Maak nie saak wat die wêreld sê nie
Vertrou My soos ‘n kind
En weet dit Ek is besig om te werk

Ek gee nooit moed op nie sê die Here
Ek staan langs jou sy
Gereed om jou op te help
En te sê probeer weer

Waar mense opgee
Daar begin Ek sê die Here
Jou hoop lê nie in mense nie
Dit lê in My.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s