Lofprysing

Skyn!

Skyn soos die son
Skyn soos die son
Jesus in my!
Skyn soos die son

Mag elkeen wat my sien
U sien!
Mag hulle sien
U wat leef in my
 
Mag hulle sien dat U bestaan
Mag hulle ook sien
Hoe baie lief
U is vir hul!
 
Skyn soos die son
Jesus soos die Son!
Helder, blink en warm
Dit is U in my!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s