Blinde oë, Liefde so groot

‘n Mooi Wêreld

Wees Myn
Wees Myn
Ek wil so graag hê
Jy moet Myne wees sê Hy

Hoeveel kere moet Ek nog vra?
Hoeveel kere wil jy hê moet dit nog wees?
Hoogmoed of trots wonder Ek
Jy wie sê moet dit rerig so wees?

Liewe kind als wat Ek is
Wil jy hê
Alles behalwe Ek
Dit is waarna jy vra

Jy is opsoek na soveel meer
Tog wil jy nie hê dit moet deel wees van My
Aan My mag dit nie behoort
Daarmee het ek ‘n groot probleem o Heer

Kind hoor My Woord
Als wat mooi is in hierdie wêreld
Als wat spesiaal is vir jou
Dit het Ek gemaak

My Skepping en wie Ek is
Dit kan geen mens skei
Ons is Een
So sal dit wees tot die dood en weer.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s