Liefde so groot, Lofprysing

Lofwaardig

Lof, aanbidding en eer
Kom ons Koning toe!
Hy is so lofwaardig
Kom aan almal en loof ons Koning daarbo!

Hy is Koning!
Hy is Koning!
Verhewe in majesteit
Verhewe in Sy aangesig

Sal jy ook voor ons Koning kom neerbuig
Liewe vriend en vriendin sal jy ook kom hoor
Hoe ongelooflik baie Hy dit verdien
Hoe ongelooflik baie Hy jou liefhet?

Hy is lofwaardig liewe vriend
As Koning heers Hy oor die groot heelal
God van al die gode
Vandag ook my en jou Heer en Vriend

Loof Hom net
Prys Sy Naam
Lofwaardig is Sy Troon
Van nou af tot in alle ewigheid en daarna

Ja, Amen!

Advertisements

Een gedagte oor “Lofwaardig”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s