Blinde oë, Liefde so groot, Nuwe hoop

Druppels van Liefde

Mooiste mooi druppels
Val op die aarde neer
Hulle benat die aarde
Hulle sit vrede en blydskap in my hart

Dankie Abba Vader
Vir liefde so bitter-baie groot
Saggies en rustig praat hulle met my
Vertel my van die diep liefde wat U vir my het

Ek wil dit koester Abba
Die saggiese gefluister
Vanuit die Hemele se Troonkamer
Die sagte geprewel hierbinne in my hart

Dankie Abba dat U ons liefhet
Dankie dat U nog met ons praat
Die druppels van liefde uit U hand
Ontvang ons met groot dankbaarheid o Heer

Abba-Vader kom benat ook dan ons harte en lewens
Met die reën van U Heilige Gees
Sodat almal wat na ons kyk sal kan sien
U is die Een wat ons harte bemin

Dankie Jesus, Pappa-God
Aan U al die liefde en eer
Abba ons bemin U hart
U is die Een wat ons harte besit

Halleluja, Amen.

Advertisements

Een gedagte oor “Druppels van Liefde”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s