Lofprysing, Nuwe hoop, Oorgegee

Dit is U

U hart vir ons is mooi
So so mooi
Hoe hoop ek
Dat ons dit sal begin glo

Sodat ons meer van U kan hê
Meer geloof
Meer vrede
Meer vreugde en blydskap

Dit kom net as ons U
Waarlik in ons harte het
En elke dag ‘n pad van oorgawe
Saam met U loop

U het al soveel dinge
In my hart en lewe kom heel
En ek wil net
Baie dankie sê daarvoor

Dankie
Abba-God
Vir U liefde vir my
En U liefde vir my

Abba ons sê
Baie dankie daarvoor
En ons wil hê dat U sal weet
U is die rede daarvoor

Die vreugde in my hart
Die blydskap in my hart
Dit is U
En ek sê BAIE DANKIE daarvoor

Halleluja, Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s