Blinde oë, Liefde so groot, Nuwe hoop

Totale Oorgawe

Weet julle
Dat Ek liefde is
Liewe wêreld
Dat Ek liefde is

Dat Ek My alles gegee het
My Seun
Sodat julle
Die Weg kon terugvind na My

Dankie Pappa-God
Liefste God
Dat U U Seun gegee het vir my
En elkeen wat ooit sal glo

U het alles gegee
Niks terug gehou
Abba mag dit met my en my lewe
Presies dieselfde wees

Dankie liefste Koning
Dat U ons liefhet
Met ‘n ewige liefde
Ons wil U ons alles gee

Ons harte
Ons lewens
Wie ons is
Dit behoort aan U

Dankie Abba Pappa-God
Dat U ons liefhet
Dat U U alles gegee het
Vir ons, my en jou

Mag ons lewens
U ook alles gee
Want U verdien dit so
Oor en oor

Help ons dan asseblief Abba
Om ons weë
Wie ons is, wat ons glo
Meer en meer aan U oor te gee

Sodat U in waarheid
En in krag
Waarlik in ons sal leef
Alles vir U eer

Halleluja, Amen.

Advertisements

Een gedagte oor “Totale Oorgawe”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s