Blinde oë, Liefde so groot

Die troon van my & jou hart

Wie besit die troon in jou hart?
Vader-God
Jyself
Of iemand anders wat jy liewer as die lewe het?

Niemand anders kan bo ons Pappa-God wees
Dit is afgodery
Dit sal maak dat ons nie bereid is om te doen wat Hy vra
Niemand, ja niks of niemand kan bo ons God in ons harte wees

Die Troon moet aan Hom behoort
Hy moet altyd en in alles 1ste wees
Vra jouself is God 1ste of is daar iets, iemand anders voor Hom
So julle, so moet dit nie wees

Wat Hy ons vra om neer te lê
Moet ons doen
Sodat ons waarlik vry
En een met Hom kan wees

Niemand, niks en niemand
Mag voor ons Abba-God in ons harte wees
Iets om beslis oor na te dink
Ja, Amen

Ek wonder toe hieroor in die nag
So baie kere sit ons mense daar
Dit mag en moet nooit so wees
God moet 1ste wees

Liefde vir jou
Mag Abba in elke een van ons se lewens waarlik 1ste wees
Ek seën jou in Jesus Naam met alles wat mooi en wonderlik is
Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s