Liefde so groot, Lofprysing

Nimmereinder

Soveel vreugde in my hart
Soveel blydskap ook
Alles omdat ek weet
Dat U vir ewig leef!

Dankie Abba-God
Liefste God
Vir wie U is
Dat U ons waarlik bemin

Dit is so ‘n groot vreugde
So ‘n groot blydskap
Om te sien hoe U ons
As geliefde ‘pursue’

Dankie Abba-God
Dat U liefde vir ons
Hierdie wêreld so groot is
Dankie dat U nooit sal opgee

Tot die einde sal U probeer
Om elke liewe mens
Op hierdie aarde deel
Van U Koninkryk te maak!

Dankie Abba-God
Dankie vir elke liewe voorreg
Om te weet ek is bemin
En om ook U te bemin

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s