Lofprysing, Oorgegee

Alles

Alles maar alles
Vir U Amen
Ons loof en prys U Heilige Naam
Daar is niemand soos U

Diep vanuit ons harte
Wil ons dit sing
Lofprysing en aanbidding
Voor U Troon bly bring

Daar is niemand
Net niemand soos U
Daarom wil ons oorgee
U elke dag ‘n bietjie meer vertrou

Groot en wonderlike Koning
Daar is niemand
Wat dit meer as U verdien
U alleen is die waardige Een

U die Een
Vir wie ons sing
Ons gee U al die lof
Ons gee U al die eer

U is die Een wat ons in die lewensstorms bo hou
Die Een wat ons nie sal laat sink
Solank ons altyd vir U bly kyk
Ons sê so dankie daarvoor

Daar is niks in hierdie lewe
Wat vir ons meer beteken as U
U is die Een wat ‘n vuur van hoop en vreugde
In ons harte aansteek

Dankie Abba-God se kinders
Vir julle liefde vir My
En dat julle deur die felste storms
Saam met My staande bly

Dit beteken vir My so baie
As Ek sien hoe julle aanhou glo
As Ek sien dat niks
Julle van My waarheid kan laat wegbeweeg

Dankie kinders dat julle in My glo
Dat julle My liefhet
Dit beteken vir My baie
Ek wil hê julle moet dit weet

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s