'n Seer hart, Byt vas

‘n Ordentlike Kans

Om God te vertrou
In die moeilikste dele
Van die lewe
Dit is nie maklik nie

As alles vir jou sê nee
As nie veel saam met jou wil werk
Is dit moeilik
Om jou oë op Pappa-God te hou

Tog is dit iets
Wat ons moet doen
Tog moet ons Hom ‘n kans gee
Om Sy liefde te wys

Kinders dis hoe julle sal leer
Dat Ek getrou is
Dat Ek die Anker is
As julle in die lewensstorms vashou

Kinders van Abba-God
Kinders van die wêreld
Dit is dalk nie maklik nie
Tog is dit wat julle moet doen

Julle moet leer om My
Elke dag
‘n Bietjie meer te vertrou
Om My karakter te leer ken

Kinders julle moet uitvind
Wie Ek rerig is
Julle kan nie net glo
Wat ander mense van My sê

Kom vind self uit
Sê Abba-God
Dat Ek die Ewige Antwoord is
En dat daar geen Rots soos Ek is

Kinders van Abba-God
Kinders van die wêreld
Asseblief kom ‘n bietjie nader
Asseblief kom vind My

Gee My ‘n kans
Gee My ‘n ordentlike kans
Dit is wat Vader vra
Jy kan sê Hy

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s