Liefde so groot, Lofprysing

Genade-groot

U is die Een
Wat waarheid is
U is die Een
Waarin net Lig woon

Niemand is daar
Soos U my grote God
U alleen is die Een
Wie ons bemin

Lofliedere
Wil ons bly sing
Diep vanuit ons harte
U alle lof en eer toebring

Liefste Abba-God
Daar is net niemand soos U
Ons harte wil bly juig
Ons harte sal getuig

Deur liefde oneindig groot
Het U ons aanmekaar geweef
U is die Een wat ons
Tot en met vandag staande hou

U is die grote God
Die ewige Ek Is
Die Een wat ons altyd vashou
Die Een wie ons harte bemin

Ons wil U aanhou
Loof en prys
Vir wie U is
En wat U beteken vir ons

Die Een vir wie
Ons harte sing
Die Een voor wie ons knieë
Baie laag neerbuig

Want U is waardig
Grote God
Daar is niemand soos U
Ons harte sal lofliedere vir U bly sing

Van genade-groot
Wat die mens kom haal
Tot genade-groot
Wat nie ooit op hierdie mensdom opgee

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s