Blinde oë, Nuwe hoop

Soek & Vind

Soek en jy sal vind sê Abba
Soek
En jy sal vind
Dit is altyd hoe mense My vind

Harte wat soek
Sê Abba
Rerig-rerig soek
Hulle sal My vind

Abba se kinders
Asseblief luister vir My
Julle wat nog nie wou kom
Julle wat nog nie ag wou gee

Kinders Ek gee julle vandag
Nog ‘n kans
Om te draai na My
Sê asseblief vandag ja

Abba se kinders
Kinders van die wêreld
Kinders wat nog die wêreld dien
Kom asseblief net nader aan My

Dit is hoe julle vind
As julle net rerig op daai plek kom
Waar julle besef en besluit
Ek gaan God begin dien

Al die res sal nog volg
My blydskap
Geluk en vrede
Dit sal deel word van jou hart

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s