Liefde so groot, Nuwe hoop

Wit klere

Prins van Vrede
Ken julle Sy Naam?
Weet julle wie Hy is
Wil julle nie ook dat Hy in julle harte woon

Wie Hy is, is wonderskoon
So mooi is ons God
Sy Seun
Die Een deur wie ons kom

Ja voor ons Abba se Troon
Kan ons nie kom
As ons nie geklee is in wit
Ja dit is Sy Seun

Jesus Christus
Het vir ons kom sterf
Sodat ons weer ‘n kans sou hê
Om in God se teenwoordigheid te leef

Ja sonder Jesus
Staan ons nie ‘n kans
Ons klere is vuil
Ons harte besoedel van sonde vuil

Toe het Jesus ons kom was
Met Sy bloed aan ‘n kruis
Wit-gewas en rein
Trek ons nou ons Verlosser aan

Ons Pappa-God is groot
Sy genade meer as genoeg
Vir Sy plan van genade sê ons dankie
Loof en prys Hom gedurigdeur

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s