Liewe verlore skapie,

As daar iets is wat my hart so seën is dit God se sonder-stop-soeke na ons elkeen. Kind van God of Sondaar.

God se liefde gee nie om wie jy is nie, al wat dit bly sê is… Kom, Ek vergeef. Is daar berou? Ek wil jou bemoedig. As jy sou kom, sou jy ervaar die mooiste liefde wat enige mens ooit kan smaak.

Hemelse liefde.

Die van ‘n perfekte Pappa wat nooit – glo my, nooit – sal ophou soek na jou. Ja jy. Die een wie dink God sal my net nie kan vergeef. Kyk wat het ek als gedoen. Oe boetie en sussie as jy kon sien die liefde wat brand in God se hart, vir jou, sou jy nie ‘n oomblik langer huiwer. Om jou hart in Sy hande te plaas.

God is nie die Outeur van Seer, Hy is die Outeur van Genesing & Nuwe Begin.

In Hom – Jesus Christus – het alle dinge nuut geword! (2 Korinthiërs 5 vers 17). Mag God se goedheid jou hart vandag smelt.

Met Jesus-liefde,

Letitia

GodSeHartIsLiefde

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s