Die Bron

Jesus Christus … Lewende hoop!

Altyd daar

U bring hoop
Hoop vir almal
Vêr en naby
U bring hoop

U is die sterk anker
Ons rots
Ewige lewe
En ware hoop

Hou vas liewe vriend
Moet nie laat gaan
Hy noem jou vriend
Hy roep jou naam

Ken jy Hom?
Hou vas tot die bitter end
Weet dit
Jesus is altyd daar!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s