‘n Plek van veiligheid vir kwesbare babas. Waar weggooi-babas met liefde en warm omgee versorg word. Dis vir Liefde in Aksie so lekker om hulle gereeld te ondersteun.

Met die hulp van ons donateurs kon ons al R4 020.00 aan hulle skenk.

Dankbaar vir die verskil wat ons saam maak!

Vind hier meer uit oor hulle:

http://www.el-shammahbabies.co.za/