Hi vriende,

Nie seker of julle weet van hierdie kinderhuis nie maar dit was vir Liefde in Aksie – ons praktiese omgee been – so lekker om hulle in April 2019 te kon ondersteun met ‘n finansiële bydrae van R 500.00.

As een van die oudste kinderhuise in ons land doen hulle al vir baie jare wonderlike werk. Hulle maak grootliks staat op die donasies van die publiek om hulle werk te kan voortsit. Donateurs wat hulself verbind om al is dit net R100 elke maand te gee verseker dat hulle ‘n vloei van betroubare inkomste het om die kinders te versorg. Hoe wonderlik sal dit wees as ons maandeliks ‘n vaste betaling maak. Ons doelwit!

Gaan kuier asseblief vir hulle en leer hulle beter ken. Hulle webwerf adres is: https://louisbothachildren.co.za/

Dankie vir julle wat in hierdie bediening saai.

Saam hoop ek gaan ons nog baie verfhale van God se liefde en omgee oor die canvas van hierdie wêreld verf.

Waardeer julle!

Liefde,

Letitia

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s