El-Shammah Home for Abandoned Babies

El-Shammah Home for Abandoned Babies … ‘n Plek van veiligheid vir kwesbare babas. Waar weggooi-babas met liefde en warm omgee versorg word. Dis vir Liefde in Aksie so lekker om hulle gereeld te ondersteun.

Met die hulp van ons donateurs kon ons al R4 020.00 aan hulle skenk.

Dankbaar vir die verskil wat ons saam maak!

Vind hier meer uit oor hulle:

http://www.el-shammahbabies.co.za/

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s