Adopt an ouma or oupa

Dit was vir Liefde in Aksie ‘n groot voorreg en lekker om in November 2017 vir Adopt-an-Ouma-or-Oupa te kon ondersteun met hulle Kerspakkie-inisiatief. Hulle het gepoog om vir elke ouma en oupa by Herfsland ‘n geskenkpakkie te gee by hulle Kerspartytjie. Met die hulp van ons donateurs kon ons twee pakkies skenk!

‘n Mens se hart word voorwaar so lekker warm as jy die geskenk van liefde kan uitdeel! ❤

https://www.facebook.com/adoptanoumaoroupa/
http://www.herfsland.co.za/Home

#handgemaaktekaartjies #liefdeinaksie #diegeskenkvanliefde #oumaenoupa #wantonsgeeom

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s