Villa Lethemba

Hi vriende,

Ek het onlangs van ‘n huis gehoor nie te vêr van my wat kindertjies met spesiale behoeftes (onder andere Fetale Alkoholsindroom, blindheid en doofheid) versorg en toe het ek bietjie gaan inloer.

Na ‘n heerlike gesels met die huismamma Heleen het ek van die kleintjies ontmoet. Was hulle verskriklik blymoedig en vol liefde.

Met die wat hierdie bediening ondersteun se hulp kon ons hulle seën met ‘n finansiële bydrae van R 250.00. Sien hulle dankie-sê briefie hieronder! Hulle Facebook blad sal jy vind as jy die skakel volg: https://www.facebook.com/Villa-Lethemba-245925715511040/?epa=SEARCH_BOX

Ek beplan om weer te gaan inloer, om drukkies uit te deel en saam met hulle te speel. Dalk moet ek ‘n storieboek saamneem? Ook om vir hulle te bid. Ja dit is ‘n goeie idee!

Baie dankie vir julle omgee, saam maak ons ‘n verskil. ❤

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s